Skip to product information
1 of 1
John Newton

Advies vir die Christelike Lewe uit die Pen van John Newton

Advies vir die Christelike Lewe uit die Pen van John Newton

Regular price R 120.00 ZAR
Regular price Sale price R 120.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.

Low stock: 4 left

View full details

About this book

John Newton was ’n geliefde predikant en ’n bekende gesangskrywer, maar hy word bowenal onthou as ’n liefdevolle, simpatieke en wyse pastorale raadgewer. Duisende mense se lewens is deur hom beïnvloed – hetsy deur persoonlike onderhoude, óf deur middel van briewe. Hierdie boek sluit ongeveer 50 van Newton se briewe (of uittreksels uit briewe) in wat volgens temas saamgegroepeer is. Newton het dikwels dieselfde onderwerpe in sy briewe aangespreek, maar sy advies aangepas by die omstandighede van die verskeie korrespondente. Die tematiese ordening van die briewe bied die geleentheid om ’n meer volledige indruk van Newton se advies oor die verskillende onderwerpe te vorm en maak die boek ook meer geskik vir groepbesprekings. Diegene wat meer wil leer oor die Here se werk in die harte van mense, wat stry met sonde en versoekings, wat gebuk gaan onder beproewing, of wat leiding op die Christelike pelgrimstog nodig het, sal ’n rykdom van wysheid in die briewe van John Newton ontdek.

Pages
164
Language
Binding
Paperback
Author(s)
John Newton