Skip to product information
1 of 1
Bible Society

Die Bybel / Large Print Bible in Afrikaans Language - 1933/53 Translation Version / 083CR

Die Bybel / Large Print Bible in Afrikaans Language - 1933/53 Translation Version / 083CR

Regular price R 540.00 ZAR
Regular price Sale price R 540.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.

Low stock: 3 left

View full details

About this book

Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid-Afrikaners.

Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met ‘n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur ‘n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het. In 2007 het ‘n spesiale vertaling vir Dowes, Die Bybel vir Dowes die lig gesien. Nog ‘n vertaling in Afrikaans Die Bybel: 2020-vertaling is in 2020 gepubliseer.

Produkkenmerke:

  • 1933/1953-vertaling
  • volledige Bybel
  • grootdruk (laai Bybeldrukgroottegids af)
  • swart hardeband
  • kruisverwysings
  • 13.38 punt lettergrootte
  • 1 604 bladsye

Afrikaans Bible Large Print 7 x 10 x 2 Hardback

Pages
1610
Language
Publisher
Bible Society
Publication date
2011-01-01
Binding
Hardcover
ISBN
9780798215978
Author(s)
Bible Society