Skip to product information
1 of 1
Ferdie Mulder, Ivette Coetsee

Tiyo Soga en sy Mentors (Afrikaans)

Tiyo Soga en sy Mentors (Afrikaans)

Regular price R 125.00 ZAR
Regular price Sale price R 125.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.

Low stock: 5 left

View full details

About this book

Die eerbewyse van Ds. Tiyo Soga—as Xhosa-predikant, sendeling, Bybelvertaler, joernalis, gesangeskrywer, eggenoot en pa – strek 'n myl lank. Hy was die eerste swart Suid-Afrikaner wat oorsee gestudeer het en daar as predikant bevestig is; hy was die eerste Xhosa Calvinis aan die Kaap wat as sendeling onder sy eie mense (en Europeërs) gewerk het; en hy was die eerste Afrikaan wat John Bunyan se werk, The Pilgrim's Progress, in 'n Afrikataal vertaal het.

Pages
212
Language
Binding
Paperback
Author(s)
Ferdie Mulder, Ivette Coetsee